Skip to content

DA bekommerd oor toestande in skool vir gestremdes in Kathlehong [KLANK]

# Die DA sê hy is bekommerd oor die skokkende toestande van die Ezibeleni-skool vir fisiek gestremdes in Katlehong, Gauteng. Die party sê kinders moet by die klaskamers inkruip omdat daar nie rolstoeltoegang is nie. Bronwynn Engelbrecht van die DA vra dringende optrede, insluitend dat die skool hervestig en kritieke poste gevul word. Sy vra dat veiligheid en gespesialiseerde opleiding dringend aandag ontvang vir die beveiliging en ondersteuning van dié kwesbare leerders:

AFR-EngelbrechtOnSchool