# Die DA sê hy distansieer hom van die voorstel om te appelleer teen die Vrystaatse Hooggeregshof se onlangse hofbevel teen die Ngwathe plaaslike munisipaliteit. Carina Serfontein van die party sê ʼn appèl sal verraad teen die mense wees. Serfontein sê dis onnodig dat die munisipaliteit verdere regskoste betaal. Dit moet vir noodsaaklike dienste aangewend word eerder as om wanbestuur te verdedig:
DA gekant teen appèl na hofbeslissing teen Ngwathe-munisipaliteit in Vrystaat [KLANK]
AFR SerfonteinonRuling