Skip to content

Rand Water se beplande onderhoud raak Johannesburg Water se stelsels van vandag af [KLANK]

# Johannesburg Water sê verskeie dele van die Stad Johannesburg kan van vandag tot Woensdag swak waterdruk of wateronderbrekings verwag omdat Rand Water belangrike onderhoudswerk by sy Eikenhof- en Zwartkopjes-stelsels doen. Johannesburg se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê wanneer die onderhoudswerk voltooi is, sal dit ʼn paar dae duur voordat die stelsels ten volle herstel en die waterdruk weer normaal is:

ENG NombusoonPlannedMaintenance