Skip to content

Gevangenisdienskommissaris waarsku amptenare teen hulp aan gevangenes [KLANK]

# Die nasionale kommissaris van Korrektiewe Dienste, Makgothi Thobakgale, het gevangenisbeamptes gewaarsku teen hulp aan gevangenes met smokkelware en elektronika. Dit volg nadat hy Vrydagaand ‘n verrassingsdeursoeking by die Matatshe Korrektiewe Sentrum in Thohoyandou, Limpopo, gelei het. Die operasies, gemik op die aanhoudingsentrums in Limpopo, Mpumalanga en Noordwes, se doel is om smokkelary en onwettige aktiwiteite in tronke te bekamp. Hy sê die optredes is noodsaaklik vir veiligheid en dissipline:

ENG-ThobakgaleOnOfficials