Skip to content

Floyd Shivambu vra Ndhlela in die openbaar om verskoning vir bewerings oor dwelmmisbruik [KLANK]

# Die nasionale sameroeper van die Mayibuye National Consultation Team en voormalige MK-party sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, het ‘n openbare verskoning aan die MK-party se nasionale woordvoerder Nhlamulo Ndhlela uitgereik oor bewerings van dwelmmisbruik. Dit volg nadat die Johannesburgse Hooggeregshof Shivambu gedagvaar het toe hy nie binne 48 uur om verskoning gevra het vir sy bewerings tydens ‘n onlangse eNCA-onderhoud nie. Ndhlela se prokureurs het die uitlatings as lasterlik beskryf. Shivambu het ook die gebruik van dwelms in Suid-Afrika veroordeel:

ENG-ShivambuOnApology