Skip to content

Floyd Shivambu stel die Mayibuye Nasionale Konsultasie-span bekend [KLANK]

# Die voormalige sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, het 65 lede van die Mayibuye Nasionale Konsultasiespan, met 12 lede as uitvoerende gesag, bekend gestel. Shivambu is die nasionale sameroeper, en sê sleutelfigure sluit voormalige ANC-, EFF- en MK-partyleiers in, soos Nolubabalo Mcinga, Luther Libelo, Patrick Sindane, Gabisile Shongwe en Aartsbiskop Stephen Zondo. Shivambu het eenheid, nederigheid, en die verwerping van faksievorming beklemtoon. Hy sê hierdie groep groot name kan moontlik aan die volgende verkiesing deelneem:

ENG-ShivambuOnTeam