# President Cyril Ramaphosa sê hy sal nie swig voor dreigemente of ultimatums oor sy grondwetlike magte om lede van die uitvoerende gesag aan te stel of te verwyder nie. Dit volg nadat Andrew Whitfield van die DA verwyder is as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging omdat hy sonder presidensiële goedkeuring na die VSA gereis het. Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, het bewerings van politiekery verwerp en sê die DA-leier John Steenhuisen is vooraf ingelig oor die besluit:
Ramaphosa verwerp DA se ultimatum ná afdanking van Whitfield [KLANK]
ENG MagwenyaOnUltimatums