# Die DA in die Noord-Kaap het die provinsiale wetgewer versoek om die fasilitering van ‘n gesamentlike komiteevergadering te bespoedig. Die party sê dit is om die Departement van Vervoer, Veiligheid en Skakeling aanspreeklik te hou vir die uitstel van sy jaarlikse oudituitkoms oor sy omstrede kantoorhuurkontrak. Reinette Liebenberg van die DA sê die departement het teen 31 Mei reeds nege waarskuwingsbriewe van die ouditeur-generaal ontvang vir die nie-indiening van sy jaarlikse finansiële state:
DA Noord-Kaap sê Vervoerdepartement moet aanspreeklik gehou word vir uitstel van oudit-uitkoms [KLANK]
ENG ReinetteonAccountable