# Tshwane se speaker, Mncedi Ndzwanana, het die DA se bewerings teen hom verwerp en sê dis ongegrond. Die ATM-raadslid het gister die DA-gesteunde mosie van wantroue teen hom oorleef. Ndzwanana sê die bewerings dat hy raadsittings hanteer op grond van emosies in plaas van volgens behoorlike prosedures, is onregverdig en onwaar:
Tshwane se speaker verwerp DA se bewerings teen hom [KLANK]
ENG NdzwananaionMotion