Skip to content

LUR Maynier moedig publiek aan om skole oor die wintervakansie in die Wes-Kaap te beskerm [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, wens leerders, onderwysers en skoolpersoneel ‘n veilige en vredevolle Junie/Julie-vakansie toe na ‘n baie besige tweede kwartaal. Hy het matriekleerders en onderwysers wat ‘n deel van die vakansie sal opoffer om #BackOnTrack-lesse en opleiding by te woon, bedank. Maynier vra ook dat gemeenskappe hul skole in die vakansie help beskerm:

ENG MaynieronSchools