# Altesaam 21 minibustaxi’s sonder geldige permitte is gister tydens Operasie Shanela in Pretoria-Noord en Akasia geskut. Boetes van 126-duisend-rand is ook uitgereik. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 21 drankwinkels is in albei gebiede geïnspekteer en ses is gesluit omdat hulle die Drankwet oortree:
21 minibustaxi’s sonder geldige permitte in Tshwane geskut [KLANK]
ENG JohanonMinibusTaxis