# Temperature van onder vriespunt word weens ‘n nuwe kouefront vir die naweek in die meeste dele van die Stad Johannesburg voorspel. Verskeie gebiede in die metro ondervind reeds temperature van benede vriespunt. Die woordvoerder van Johannesburg se Nooddiensbestuur, Robert Mulaudzi, sê hulle is voorbereid op enige noodtoestande wat mag voorkom:
Inwoners van Johannesburg gewaarsku om versigtig te wees tydens kouefront [KLANK]
ENG MulaudzionCaution