Skip to content

Soil of Africa sê Gautengse Onderwysdepartement is onbevoeg [KLANK]

# Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die Gautengse Onderwysdepartement is onvoorspelbaar en onbevoeg wanneer hy ernstige uitdagings moet hanteer wat onderwysers en leerders raak. Die organisasie het kommer uitgespreek oor die meer as 200 skole wat tans as hoë risiko beskou word, en deurloop onder kwessies soos veiligheid, wangedrag deur onderwysers en swak dissipline. Soil of Africa se voorsitter, Bongani Ramotja, sê die departement is nie toegerus om hierdie probleme te hanteer nie:

ENG BonganionIncompetence