# Die DA sê hy is ontsteld dat Krygkor en Denel voortgaan met groot verdedigingsplanne terwyl die wet, begroting en basiese toerekenbaarheid ignoreer word. Krygkor se jongste plan berus swaar op ‘n strategie wat president Cyril Ramaphosa inspireer het om meer aan verdediging te bestee met ‘n teiken van 1,5-persent van die bruto binnelandse produk. Chris Hattingh van die DA sê intussen het Denel oor die afgelope paar jaar meer as tien-miljard-rand aan geldelike hulp ontvang sonder om verslag te doen:
DA eis antwoorde oor Krygkor se verdedigingsplanne en Denel se vermiste verslae [KLANK]
AFR ChrisonMissingReports