# Die Gautengse Onderwysdepartment het die hoof van die Hoërskool Waterkloof voorlopig oorgeplaas ná bewerings van inmenging met ’n getuie. Hy sal vandag by die Tshwane-Suid Distrikskantoor aanmeld hangende die uitslag van ‘n dissiplinêre proses. Die departementele woordvoerder, Steve Mabona, sê die saak oor bewerings van ernstige wangedrag word deur die Onderwysraad vir Arbeidsverhoudinge hanteer:
Skoolhoof van Hoërskool Waterkloof oorgeplaas te midde van wangedrag-ondersoek [KLANK]
ENG-MabonaOnWaterkloof