Skip to content

John Steenhuisen kritiseer Ramaphosa oor afdanking van DA-lid Andrew Whitfield [KLANK]

# DA-leier John Steenhuisen het president Cyril Ramaphosa gekritiseer omdat hy Andrew Whitfield van die party as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging afgedank het. Hy voer aan Whitfield is verwyder omdat hy sy werk goed gedoen het. Steenhuisen het tydens die aanvaarding van die Wet op die Verdeling van Inkomste in die Parlement gesê die skuif is ‘n berekende aanval op die DA. Hy sê dit ontbloot dubbele standaarde, met ministers wat met korrupsie en staatskaping verbind word, steeds in hul poste:

ENG SteenhuisenOnReshuffle