# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê president Cyril Ramaphosa het Andrew Whitfield van die DA as adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging verwyder. Dit volg na toenemende bespiegeling omtrent ‘n kabinet-skommeling, wat na vermoede gekoppel is aan die omstredenheid rondom die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, se hantering van die SETA-raadsaanstellings. Ntshavheni het die media ingelig dat Ramaphosa ingevolge die Grondwet opgetree het:
Minister Ntshavheni bevestig afdanking van DA se Andrew Whitfield as adjunkminister [KLANK]
ENG NtshavheniOnReshuffle