Skip to content

Polisie verskerp soektog na verdagtes na verkragting en moord van ‘n 14-jarige leerder in KwaMfula [KLANK]

# Die Oos-Kaapse polisie het sy soektog na verdagtes verskerp ná die verkragting en moord op ’n 14-jarige leerder in KwaMfula. Woordvoerder Namhla Mdleleni sê die tiener is Vrydagoggend skool toe maar het nie daarna teruggekeer huis toe nie. Sy sê die meisie se liggaam is Sondag in ‘n bouvallige gebou naby ‘n bos gevind tydens ’n gesamentlike soektog deur die polisie en inwoners:

ENG NamhlaonLearner