Skip to content

Rand Water begin met volgende fase van beplande instandhouding [KLANK]

# Rand Water het die nuwe B16-pyplyn suksesvol gekoppel om water vanaf die nuwe Stasie 5A by die Zuikerbosch-waterbehandelingsaanleg te voorsien. Die woordvoerder, Makenosi Maroo, sê die Russelweg-meter is geïnstalleer en Sasolburg-reservoir 1 is skoongemaak. Sy sê Rand Water sal Maandag begin met die volgende fase van die beplande onderhoud en die projek sal op 18 Julie voltooi word:

 

ENG MakenosionMove