Skip to content

Giwusa sê die ANC het die Vryheidsmanifes verraai [KLANK]

# Die vakbond Giwusa sê die ANC het meer as 70 jaar lank die revolusionêre aspek van die Vryheidsmanifes verraai. Vandag is die 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes wat in 1955 in Kliptown, Soweto, aanvaar is. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die ANC het dit verraai deur die sosialistiese betekenis te ontken en neo-liberalisme saam met die DA af te dwing in die regering van nasionale eenheid:

ENG MametlweonFreedomCharter