Skip to content

BOSA sê meer as R5-miljoen in openbare fondse word aan geskorste polisiebeamptes betaal [KLANK]

# Build One South Africa sê dis onaanvaarbaar dat meer as vyf-miljoen-rand bestee is aan die salarisse van elf polisielede wat met volle salaris geskors is. Dit sluit in ‘n luitenant-generaal wat sedert Julie 2022 by die huis sit. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het op ‘n parlementêre vraag onthul dat verskeie sersante en konstabels vroeër vanjaar geskors is met betaling wat wissel van 35-duisend- tot 56-duisend-rand elk:

ENG RogeronPublicMoney