# Die GOOD-party het ‘n formele voorlegging ingedien waarin hulle beswaar maak teen die Stad Kaapstad se voorgestelde verkoop en herontwikkeling van ‘n gedeelte van die Athlone-stadion-gebied. Die metro het onlangs ‘n formele openbare deelnameproses begin oor hul voorstel om ‘n gedeelte van die stadion se parkeerarea langs Klipfonteinweg te verkoop vir gemengde gebruiksontwikkeling. Suzette Little van GOOD sê die stadion is meer as beton en grasperk; dit is die hart van sport, kultuur en gemeensaamheid op die Kaapse Vlakte:
GOOD-party maak beswaar teen Kaapstad se voorgestelde verkoop van deel van Athlone-stadion terrein [KLANK]
AFR SuzetteonAthloneStadium