# Die Stad Tshwane se veelparty-koalisieregering het die toerismesektor as voorkeur finansiële sektor geëien vir ondersteuning wat werkskepping en ekonomiese groei betref. In 2024 het toerisme en reise 618-miljard-rand tot die Suid-Afrikaanse ekonomie bygedra. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê om ekonomiese groei te versnel, het die koalisieregering vroeër vanjaar ʼn omvattende strategie vir ekonomiese herlewing goedgekeur:
Tshwane identifiseer toerisme as voorkeursektor vir ekonomiese groei [KLANK]
ENG SarahonEconomicSector