Skip to content

Reën vertraag pogings om tenkwa met salpetersuur buite Wellington terug op die pad te kry [KLANK]

# Die brandweerdienste van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die Rooshoek-pad buite Wellington is gesluit. Dit is as gevolg van ‘n voorval met ‘n tenkwa wat salpetersuur vervoer het. Die tenkwa het laat gisteraand die grondpad verlaat en omgeslaan. Niemand is beseer nie. Jo-Anne Otto van die munisipaliteit sê die vragmotor is nie beskadig nie en diesel is ingeperk:

ENG OttoOnRoad