# Die DA in Gauteng sê sy voortgesette druk het daartoe gelei dat twee inspekteurs van die provinsiale Onderwysdepartement wat betrek word by herstelwerk aan die Noordgesig Secondary School in Soweto, geskors is. Die departement het gister bekendgemaak dat fondse toegeken is vir dringende herstel- en opknappingswerk by die skool, maar van die werk is nie voltooi of gedoen nie. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê sonder hulle ingryping sou die kwessie onder die mat gevee word:
DA sê sy druk lei tot skorsing van inspekteurs oor herstelwerk by Noordgesig-skool [KLANK]
ENG SergioonFalseRepairClaims