# Die vakverbond SAFTU sê hy vier saam met miljoene werkersklas-landsburgers die 70ste herdenking van die Vryheidsmanifes wat op 26 Junie 1955 in Kliptown, Soweto, aanvaar is. Die ANC sê agt van die tien klousules van die Vryheidsmanifes is toegepas en slegs twee, grondhervorming en eienaarskap van rykdom, moet nog plaasvind. SAFTU se woordvoerder, Newton Masuku, sê hulle is verbind tot die gees van die Vryheidsmanifes:
SAFTU herbevestig toewyding aan Vryheidsmanifes [KLANK]
ENG NewtononFreedomCharter