# Die Vryheidsfront Plus sê die indruk wat die Tshwane-metro se koalisieregering se propaganda skep oor hulle harde werk om diensleweringskwessies op te los, staan in sterk kontras met die werklikheid op voetsoolvlak. Mark Surgeon van die party sê groot dele van die metro het stukkende straatligte, paaie is onrybaar en besoekers word begroet met hope vullis wat nie verwyder word nie. Hy sê misdaad soos diefstal van kabels, voertuie en watermeters skiet die hoogte in:
VF Plus sê swak dienslewering in Tshwane moet opgelos word [KLANK]
AFR MarkonPoorService