# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê hulle is verbind om seker te maak provinsiale departemente word gelei deur geloofwaardige mense. Hy het drie departementshoofde afgedank wat nie ʼn reeks leefstyloudits kon slaag nie en deur die Spesiale Ondersoekeenheid as hoë risiko verklaar is. Volgens die integriteit- en teenkorrupsie-verslag het 37-persent senior provinsiale regeringsamptenare nie hul leefstyloudits geslaag nie. Lesufi sê hulle gaan die fondse van werknemers herwin:
Drie senior Gautengse amptenare verwyder wat nie leefstyloudits slaag nie [KLANK]
ENG LesufiOnFunds