Skip to content

DA in Johannesburg kritiseer partye wat teen die verwydering van burgemeester Morero gestem het [KLANK]

# Die DA in Johannesburg sê die partye in die raad het raadsposisies bo beginsels gekies met hul stem teen ‘n mosie van wantroue in burgemeester Dada Morero. Altesaam 144 raadslede, insluitend van die ANC en EFF, het teen die mosie gestem, terwyl 75 ten gunste was en 43 buite stemming gebly het. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA sê geen hoeveelheid poetsery deur ‘n mislukte uitvoerende gesag kan Johannesburg se verrotting en agteruitgang verberg nie, maar die inwoners sal dit nie vergeet nie:

ENG EcheozonjokuOnParties