# President Cyril Ramaphosa sê ‘n gebrek aan gevolgsbestuur vir onderpresterende amptenare en politici is onaanvaarbaar. Ramaphosa beklemtoon aanspreeklikheid moet strek tot beide die verkose verteenwoordigers en staatsamptenare. Hy het die Nasionale Raad van Provinsies toegespreek en sê dissiplinêre stappe moet gedoen word indien pligte nie nagekom word nie. Hy voeg by die sewende administrasie gee voorrang aan prestasie, grondwetlike aanspreeklikheid, die uitwissing van korrupsie en verbeterde interregeringsamewerking:
Ramaphosa vra strenger gevolge vir swak prestasie in staatsdiens [KLANK]
ENG-RamaphosaOnConsequences