Skip to content

DA dring aan op duidelikheid oor minister van Verdediging se omkeerplan [KLANK]

# Die DA sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, moet dringend lig werp op haar drie-maande omkeerplan om die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag te keer. Die party voer aan dit lyk of Motshekga uit voeling is met die Weermag se krisis en verdedig aanhoudend luukse uitgawes terwyl kritieke bedrywighede onderbefonds word. Nicholas Gotsell van die DA sê onlangse verslae van Krygkor dui groot tekorte in Lugmag-befondsing aan en militêre hospitale wat misluk:

AFR GotsellOnClarity