# Die Gautengse Departement van Onderwys het twee inspekteurs van die Infrastruktuureenheid geskors, nadat hulle betrokke was by ‘n herstelprojek by die Noordgesig Secondary School. Dit volg na ‘n brand op 27 Junie 2024 by die skool in Soweto. Die departementele woordvoerder Steve Mabona sê ten spyte van fondse wat vir dringende herstelwerk bewillig is, was dele van die werk halfklaar of glad nie gedoen nie:
Gauteng Onderwysdepartement skors inspekteurs oor halfklaar brandherstelwerk by Noordgesig-skool [KLANK]
ENG-MabonaOnInspectors