# Die provinsiale reguleerder van die regering van die Wes-Kaap sal nuwe aansoeke vir bedryfslisensies vir meter-taxis en e-taxi-dienste in Kaapstad aanvaar. Woordvoerder van die Mobiliteitsdepartement, Muneera Allie sê dit volg na bevestiging van die Stad Kaapstad as beplanningsowerheid dat daar ‘n behoefte bestaan vir addisionele operateurs. Sy sê aansoeke moet persoonlik, van Maandae tot Donderdae, by die Vangate Gedeelde Dienste Sentrum in Bridgetown, Athlone ingedien word:
Wes-Kaap gaan aansoeke vir verdere meter-taxi en e-taxi operateurslisensies in Kaapstad aanvaar [KLANK]
ENG MuneeraonApplications