Skip to content

Tshwane se onderburgemeester verbind tot herstel van betroubare watervoorsiening in Bronkhorstspruit [KLANK]

# Tshwane se onderburgemeester, Eugene Modise, sê die herstel van betroubare watervoorsiening in Bronkhorstspruit en omliggende gebiede vereis dringendheid en presisie. Hy sê twee van die vyf pompe by die plaaslike watersuiwerings-aanleg is in bedryf, wat dit moontlik maak om opgaardamme aan te vul. Modise sê dis hul mandaat om die waardigheid van inwoners te handhaaf en gehaltediens te lewer:

ENG EugeneonRestoring