Skip to content

Ekurhuleni-metropolisie monitor protes-optrede op N12-hoofweg [KLANK]

# Die Ekurhuleni-metropolisie monitor die protesoptrede op die N12-hoofweg, wat verkeersvloei tussen Mpumalanga en Gauteng beïnvloed. ‘n Polisiewoordvoerder, Joy Mdluli, sê die optrede is weens kragvoorsieningsprobleme in die Chief Albert Luthuli-munisipaliteit in Carolina in Mpumalanga, waar kragonderbrekings die afgelope vyf dae voorkom. Mdluli sê motoriste word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik tot verdere kennisgewing:

ENG JoyonProtest