Skip to content

GOOD-party in Wes-Kaap bevraagteken uitgawe van R31-miljoen vir opknapping van York Hostel [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap het die George-munisipaliteit gekritiseer omdat hy 31-miljoen-rand in die opknapping van ‘n enkele gebou vir administratiewe gebruik belê het, sonder duidelike openbare regverdiging of behoorlike konsultasie. Chantelle Kyd van GOOD sê die opknapping van die historiese York Hostel-gebou blyk om luukse kantoorruimte vir munisipale personeel bó die dringende behoeftes van die breër gemeenskap te stel. Sy sê die beduidende besteding van belastingbetalersgeld laat ernstige vrae ontstaan oor munisipale prioriteite en deursigtigheid:

ENG ChantelleonExpenditure