Skip to content

DA in Gauteng eis ‘n antwoord van Rand Water wat beslag lê op Emfuleni se bankrekenings [KLANK]

# Die DA in Gauteng eis ‘n verduideliking oor waarom die ooreenkoms tussen die Emfuleni-munisipaliteit en Rand Water nie nagekom is nie. Dit het tot gevolg gehad dat daar op die munisipaliteit se bankrekenings beslag gelê is. Emfuleni se waterverlies het teen die einde van Maart 57,3-persent beloop. Elize Aucamp van die DA sê dit het gebeur ondanks die skepping van ‘n spesiale liggaam tussen Rand Water en die munisipaliteit om ‘n oplossing vir die waterprobleme te vind:

ENG ElizeonDemands