Skip to content

ANC-jeugliga in Gauteng dien klagte teen akademie in by Openbare Beskermer [KLANK]

# Die ANC-jeugliga het ‘n formele klagte by die Openbare Beskermer ingedien teen die Gauteng City Region Academy, oor bewerings van korrupsie en wanadministrasie. Die liga se provinsiale uitvoerende komitee sê hy het hom tot die Hoofstuk 9-instelling gewend nadat alle politieke en administratiewe kanale uitgeput is. Die provinsiale sekretaris, Mpumelelo Sangweni, sê die akademie se beweerde oortreding het lewensveranderende geleenthede vir baie jongmense en hul gesinne ontneem: 

ENG SangweniOnComplaint