Skip to content

ActionSA steun SKOOR se ondersoek na Padongelukkefonds te midde van korrupsiebewerings [KLANK]

# ActionSA sê hy steun die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge se besluit om te begin met ‘n ondersoek na die Padongelukkefonds. Alan Beesley van ActionSA noem die fonds ‘n septiese put van korrupsie en wanbestuur. Hy vra dat die fonds se raad afgedank word, en ‘n volledige parlementêre debat. Die fonds beskik oor ‘n jaarlikse inkomste van meer as 50-miljard-rand en Beesley sê Suid-Afrikaners verdien aanspreeklikheid, nie onbevoegdheid en verkwistende uitgawes nie:

ENG-BeesleyOnRAF