Skip to content

GOOD-party sal stem teen ‘n mosie van wantroue teen burgemeester van Johannesburg [KLANK]

# Die GOOD-party sê hulle sal teen ‘n mosie van wantroue teen die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero stem, ten spyte van hewige kritiek oor sy prestasie. Volgens die party is die stad in ‘n krisis gedompel en benodig bestendige, etiese leierskap, nie verdere politieke herskommelings nie. ‘n GOOD-partylid, Matthew Cook, waarsku die stad het reeds sewe burgemeesters binne sewe jaar gehad, en onbestendigheid sal slegs diensleweringsmislukkings vererger:

ENG CookOnMotion