Skip to content

48-uur wateronderbreking in Eersterust en omliggende gebiede is geherskeduleer [KLANK]

# Die Stad Tshwane herinner inwoners in die Eersterust-reservoir se voorsieningsgebied aan die opgraderingswerk van 48-uur wat geherskeduleer is. Die werk, wat aanvanklik verlede maand gedoen sou word, is tot môre en Donderdag uitgestel en begin môreoggend sewe-uur. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê hulle sal probeer om die uitwerking van die onderbreking so klein as moontlik te hou , en voeg by watertenkwaens is gereed om die betrokke gebiede te bedien:

ENG LindelaonEersterust