# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die veelparty-koalisieregering keer die metro om wat eens ʼn plek van wanhoop was. Sy sê hulle het in net meer as sewe maande Tshwane se eerste volledig befondste begroting aanvaar gekry wat die metro op die pad na ekonomiese herstel plaas. Moya sê elke metro en dorp in Suid-Afrika verdien leierskap wat eties, beslissend en aanspreeklik is:
Tshwane se burgemeester sê munisipaliteite het plekke van wanhoop geword [KLANK]
ENG NasiphionMunicipalities