Skip to content

Instituut vir Rasseverhoudinge sê Parlement moet Begrotingswetsontwerp bekragtig wat SEB-premies sal kanselleer [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudings maan die Parlement om die Begrotingswetsontwerp te bekragtig, wat swartbemagtigingspremies in staatsverkryging ter waarde van 82-miljard-rand tot nul sal verlaag. SEB-premiums is die ekstra geld wat op grond van ras vir identiese goedere en dienste betaal moet word. Dit staan tans op 25-persent vir kontrakte onder 50-miljoen-rand. Gabriel Crouse van die instituut sê die gevaar is egter dat die Parlement die wet bekragtig, maar dit nie instel nie:

ENG CrouseOnBEEPremiums