Skip to content

Sokker: Finale spelergroep van 26 vir Banyana Banyana in Afrikabeker bevestig [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ‘n finale span van 26 spelers aangekondig vir die Afrikabekertoernooi vir vroue wat volgende Saterdag in Marokko begin. Slegs 14 was in die span wat die toernooi drie jaar gelede gewen het. Die 17-jarige Casey Gordon en Bonolo Mokoma van die JVW-klub in Bedfordview is die jongste spelers in die groep. Suid-Afrika speel in Groep C teen Ghana, Mali en Tanzanië. Ellis sê dit was ‘n uitdaging om die finale span te kies:

ENG EllisOnTeam