# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement het van 16 tot 22 Junie in ʼn week lange operasie 226 motoriste weens dronkbestuur gearresteer. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê dronkbestuur bly ʼn groot faktor in padongelukke en -sterftes in die metro. Hy sê hierdie inhegtenisnemings is deel van die departement se groter strategie om padveiligheid te bevorder:
Johannesburgse metropolisie trek meer as 200 motoriste vas vir dronkbestuur [KLANK]
ENG XolanionDrunkDriving