# Johannesburg se metropolisiekommissaris, Patrick Jaca, sê wetstoepassers sal onverpoosd werk om die metro te bevry van onwettige vuurwapens en bendeverwante misdaad. In die jongste voorval is drie verdagtes die afgelope naweek vir verskeie ernstige bendeverwante misdade in Riverlea, Eldoradopark en Westbury vasgetrek. ʼn Polisiewoordvoerder, Xolani Fihla, sê die verdagtes verskyn binnekort in die hof:
Johannesburgse metropolisie wil bendeverwante misdaad bekamp [KLANK]
ENG XolanionGang-Related