# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Ntuli, het die inhegtenisneming verwelkom van ʼn verdagte wat moontlik die baasbrein was agter ʼn massamoord in Umlazi. Agt mense tussen 22- en 40-jaar is in Mei in die Zama-plakkerskamp vermoor. Volgens berigte het onbekende verdagtes ʼn huis binnegegaan, die slagoffers geskiet en van die toneel gevlug. Ntuli sê die polisie se deurbraak is ʼn betekenisvolle stap tot geregtigheid vir die slagoffers se families:
KZN-premier loof polisie na inhegtenisneming van man in Umlazi-massamoordsaak [KLANK]
ENG NtulionUmlaziMassMurder