Skip to content

SA Arbeidersparty vra vir dringende hof-interdik teen Nasionale Dialoog en sê dit is ongrondwetlik [KLANK]

# Die Arbeidersparty van Suid-Afrika het ‘n dringende aansoek by die Noord Gautengse Hooggeregshof ingedien teen president Cyril Ramaphosa se Nasionale Dialoog. Hy voer aan die proses is ongrondwetlik, irrasioneel, finansieel onverantwoordelik en dit sluit die werkersklas uit. Joseph Mathunjwa het aan Newzroom Afrika gesê die dialoog ontbreek die uitvoerende magte van die bestaande instellings soos die Parlement en die wetgewer:

ENG MathunjwaOnParliament