Skip to content

Parlement beveel minister Nkabane om volledige SETA-adviespaneel bekend te maak [KLANK]

# Die Parlement is gereed om die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, opdrag te gee om die name van die adviespaneel wat gehelp het met die aanstellings van die voorsitters vir die Sektor Onderwys- en Opleidingsowerhede, ten volle bekend te maak. ‘n Nuwe datum vir haar verskyning is nog nie aangekondig nie. Die portefeuljekomitee se voorsitter, Tebogo Letsie, sê belangrike name is moontlik uitgelaat in die lys wat Nkabane verlede week ingedien het:

 

ENG LetsieOnMeeting