# Rugby: Die Springbok Sewes ‘A’-span is die Rugby Afrika Seweskampioen na ‘n oortuigende oorwinning van 26-12 oor Madagaskar in die eindstryd in Mauritius. Suid-Afrika het Groep B met Burkina Faso, Zambië en Nigerië oortuigend gewen. In die kwarteindronde het hulle die verdedigende kampioen, Uganda, 26-0 geklop voordat hulle ‘n moeisame oorwinning van 19-12 oor Zimbabwe beklink het om die eindstryd te haal. Blitsbok-afrigter Philip Snyman sê hy is tevrede met die spelers se spel en die uitvoering van hul pligte:
Rugby: Springbok Sewes A-span is Afrika-kampioen in Mauritius [KLANK]
AFR SnymanOnSquad